Tuesday, July 14, 2009

For any Ex-SA's missing home...

For some reason this reminds me of a man named Petsch, especially for him...


SPOOK DROL:
Jy voel hom uitkom, maar wanneer jy kyk is daar niks in die toilet nie.


SKOON DROL:
Jy voel hom uitkom, jy sien hom in die toilet, maar daar is niks op die papier nie.


NAT DROL:
Die tipe waar jy jou gat 50 keer afvee, maar dit voel nog steeds vuil, dan moet jy
toiletpapier in jou onderbroek sit sodat jy nie briekmerke los nie.


"SECOND WAVE" DROL:
Dit gebeur wanneer jy klaar is met die taak, jou broek tot by jou knee optrek en dan
agterkom dat daar nog een oppad is.


BARS-'N-AAR-IN-JOU-KOP DROL:
Die tipe waar jy so hard druk om die bliksem uit te kry dat jy letterlik 'n
hartaanval kry.


BOOMSTOMP-ARM DROL:
Die tipe drol wat so groot is, dat jy te bang is om hom weg te spoel sonder om hom
eers in kleiner stukkies op te breek.


FREE-FLOW EXHAUST DROL:
Die tipe wat so hard raas wanneer hy uitkom, dat die kakhuisdeur eintlik rattle.


MORNING AFTER DROL:
Die tipe drol wat die oggend na 'n heavy party uitkom. Sy bekendste kenmerk is die
briekmerke wat hy onder in die toilet los.


MIELIE DROL:
Die tipe drol waarin die mielies wat jy geeet het soos rosyntjies in 'n muffin sit.


EK WENS EK KON DROL:
Die tipe waar jy gedink het jy moet, maar al wat uitkom is 'n paar poepe.


RUGBREEK DROL:
Die tipe drol wat so seermaak wanneer hy uitkom, dat jy dink hy het jou sideways
verlaat.


MICHAEL SCHUMACHER DROL:
Die tipe wat so vinnig uitkom, dat hy jou hele hol nat spat.


DIE HANG-DROL:
Hierdie drol weier om te val, al is jy klaar. Jy hoop maar net dat 'n skutte hom sal
laat afbreek.


GEDOG DROL:

Jy't gedog jy gaan poep, to kak jy in jou broek.

2 comments:

  1. Remember the toilet smell mixed with the cigarette smoke coming through the bathroom door!

    ReplyDelete
  2. Ahhh, the memories...

    the times of chuch seem to be fading, and this is now truly the last place of sanctuary for man...

    ReplyDelete